AWA

Hemelruim

Track byBouwer Bosch

0
0
  • 2011.12.01
  • 3:00
AWAで聴く

歌詞

Hemelruim (Musiek deur Wynand Delport en Bouwer Bosch. Lirieke deur Bouwer Bosch) Ek wens ek kan 'n hap uit die maan vat dis onrealisties, maar ek droom groot ek droom groot met alles binne my Ek wens die son wil stadiger sak soos my gemoed op 'n goeie dag ek droom groot ek droom groot met alles binne my Ek steek my hart weg in die hemelruim met die hoop dat jy dit eendag daar sal kry want die tyd hardloop uit soos my asem Ek steek my hart weg in die hemelruim met die hoop dat jy dit eendag daar sal kry want die tyd hardloop uit soos my asem ek sal aanhou tot verby die einde al verloor ek sal ek weet dit is myne om te hou om te hou hier binne my ek weet die vraagstuk is baie naby ek weet die antwoord lê dalk nog in my ek moet kies ek moet kies wie ek gaan bedrieg Ek steek my hart weg in die hemelruim met die hoop dat jy dit eendag daar sal kry want die tyd hardloop uit soos my asem Ek steek my hart weg in die hemelruim met die hoop dat jy dit eendag daar sal kry want die tyd hardloop uit soos my asem want die tyd hardloop uit soos my asem want die tyd hardloop uit soos my asem angstig wag my hart vir jou en probeer die einde keer angstig wag my hart vir jou my hart vir jou Ek steek my hart weg in die hemelruim met die hoop dat jy dit eendag daar sal kry want die tyd hardloop uit soos my asem Ek steek my hart weg in die hemelruim met die hoop dat jy dit eendag daar sal kry want die tyd hardloop uit soos my asem Ek steek my hart weg in die hemelruim met die hoop dat jy dit eendag daar sal kry want die tyd hardloop uit soos my asem want die tyd hardloop uit soos my asem want die tyd hardloop uit soos my asem

このページをシェア

Bouwer Boschの人気曲

Bouwer Boschのアルバム

1曲2022年
1曲2022年
1曲2022年
1曲2021年
1曲2019年
2曲2018年
1曲2018年
Bouwer Bosch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし