AWA

Net Jy

Track byBouwer Bosch

0
0
  • 2011.12.01
  • 2:58
AWAで聴く

歌詞

Net Jy (Musiek deur Wynand Delport, Bouwer Bosch en Roux Cloete. Lirieke deur Roux Cloete) As ek net kon hoor wat jy dink as ek net kon voel wat jy voel as ek net, net geweet het as jy net vir my kon sê as jy net vir my wou hê as jy net, net geweet het as jy maar net geweet het En dis net jy wat hier in my bly wil graag my kop skoon kry hierdie sewe dae was te lank vir my nou's dit net jy wat hier in my bly en hierdie sewe dae is te gou verby ek het seer gekry alles net jy Was jy bang jy voel te gou bevrees dat ek als wou weet of bang dat ek van jou sal vergeet dit brand gate hier diep in my die wete dat ek die een kon wees vir jou kon wees vir jou En dis net jy wat hier in my bly wil graag my kop skoon kry hierdie sewe dae was te lank vir my nou's dit net jy wat hier in my bly en hierdie sewe dae is te gou verby ek het seer gekry nou's dit net jy wat hier in my bly en hierdie sewe dae is te gou verby ek het seer gekry Alles net jy Ek wil weer die glimlag in jou oë sien net weer by jou wees sonder al die seer my hart is joune en dis die laaste keer En dis net jy wat hier in my bly wil graag my kop skoon kry maar die sewe dae was te lank vir my En dis net jy wat hier in my bly wil graag my kop skoon kry hierdie sewe dae was te lank vir my nou's dit net jy wat hier in my bly en hierdie sewe dae is te gou verby ek het seer gekry Alles net jy

このページをシェア

Bouwer Boschの人気曲

Bouwer Boschのアルバム

1曲2022年
1曲2022年
1曲2022年
1曲2021年
1曲2019年
2曲2018年
1曲2018年
Bouwer Bosch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし