AWA

Vertel My

Track byBouwer Bosch

0
0
  • 2011.12.01
  • 3:45
AWAで聴く

歌詞

Vertel My (Staar Dans Soen) (Musiek deur Wynand Delport en Bouwer Bosch. Lirieke deur Bouwer Bosch) Vertel my, vertel my die einde eerste ek is moeg vir die middelste deel waar ek nie myself is nie Vertel my, vertel my die einde eerste ek is moeg vir die middelste deel waar ek niks reg doen nie Ek praat maar ek weet nie wat ek sê nie Jy luister maar jy weet nie waat ek bedoel nie Jy weet nie wat ek bedoel nie Ek asem in ek asem uit dieselfde vrae dieselfde spyt as wat ek voorheen mee gesit het Ek moet dit self erken ek moet hierdie wedren op my eie wen, my eie wen ek skree waar ek graag wil fluister ek wens jy wil net vir my luister Vertel my, vertel my die einde eerste ek is moeg vir die middelste deel waar ek nie myself is nie Vertel my, vertel my die einde eerste ek is moeg vir die middelste deel waar ek niks reg doen nie die maan staan stil en knipoog die aand verby ek en jy gaan mekaar nooit êrens kry nie mekaar nooit êrens kry nie Ek wens ek kan dit anders doen ek wens ek hoef nie my eie hart te vermy nie my eie hart te vermy nie ek skree waar ek graag wil fluister ek wens jy wil net vir my luister Vertel my, vertel my die einde eerste ek is moeg vir die middelste deel waar ek nie myself is nie Vertel my, vertel my die einde eerste ek is moeg vir die middelste deel waar ek niks reg doen nie Jy is die een wat ek gedink het nooit bestaan nie Jy is die een by wie ek nooit 'n kans sal staan nie Jy is die een wat ek gedink het nooit bestaan nie Jy is die een by wie ek nooit 'n kans sal staan nie Vertel my, vertel my die einde eerste ek is moeg vir die middelste deel waar ek nie myself is nie Vertel my, vertel my die einde eerste ek is moeg vir die middelste deel waar ek nie myself is nie Vertel my, vertel my die einde eerste ek is moeg vir die middelste deel waar ek niks reg doen nie Die middelste deel waar ek nie myself is nie Die middelste deel waar ek nie myself is nie Ek skree waar ek graag wil fluister Ek wens jy wil net vir my luister

このページをシェア

Bouwer Boschの人気曲

Bouwer Boschのアルバム

1曲2022年
1曲2022年
1曲2022年
1曲2021年
1曲2019年
2曲2018年
1曲2018年
Bouwer Bosch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし