AWA

Ware Liefde Dans (Die Storie Van My Ouers)

Track byBouwer Bosch

0
0
  • 2011.12.01
  • 3:28
AWAで聴く

歌詞

Ware Liefde Dans (Die Storie Van My Ouers) (Musiek deur Wynand Delport en Bouwer Bosch. Lirieke deur Bouwer Bosch) In 1970 het hierdie afgespeel 'n storie waar liefde die verpleegster se drome steel met sy ligbruin broek en sy spierwit hemp het hy haar aandag oorgeneem by Tommy Williams se dansskool Chris Andrews se brown eyes musiek het jou gekies ek onthou die eerste keer het jy gesê ek moet "konsentreer" Ware liefde dans die tyd verby wat ons baklei Ons tree verdwaal in hierdie danssaal ten minste het ons mekaar Wie sou nou ooit kon dink dat hierdie twee steeds dans 40 jaar later en die plaat herhaal homself Die moeilikste vraag kry die maklikste antwoord musiek het ons gekies ek onthou die eerste keer het jy gesê ek moet "konsentreer" ek onthou die eerste keer het jy gesê ek moet "konsentreer" Ware liefde dans die tyd verby wat ons baklei Ons tree verdwaal in hierdie danssaal ten minste het ons mekaar Ware liefde dans die tyd verby wat ons baklei Ons tree verdwaal in hierdie danssaal ten minste het ons mekaar Die musiek raak moeilik die ritmes verskil maar die liefde wil steeds draai sy kan nie keer nie sy drome kry lewe dis die storie van Ware liefde dans die tyd verby wat ons baklei Ons tree verdwaal in hierdie danssaal ten minste het ons mekaar Tommy Williams se dansskool Chris Andrews se brown eyes musiek het ons gekies Ware liefde dans die tyd verby wat ons baklei Ons tree verdwaal in hierdie danssaal ten minste het ons mekaar Tommy Williams se dansskool Chris Andrews se brown eyes musiek het ons gekies

12曲 | 2011

このアルバムの収録曲

このページをシェア

Bouwer Boschの人気曲

Bouwer Boschのアルバム

1曲2022年
1曲2022年
1曲2022年
1曲2021年
1曲2019年
2曲2018年
1曲2018年
Bouwer Bosch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし