AWA

Die Ballade Van Jakob F De Beer

0
0
  • 1990.12.22
  • 3:18
AWAで聴く

歌詞

In die Kamdeboo kontrei was ons vrolik, jonk en vry Waai westewinde waai In die Kamdeboo kontrei het ons donkiekar gery Draai donkie donkie draai Jakob F. de Beer, windpompingenieur Reis van plaas tot plaas in sy donkiewa As die westewinde waai, moet silwer speke draai Draai silwer speke draai Jakob, pasop Die wind kan skielik draai Jakob, Jakob Die westewind is kwaai Hannetjie du Plooy, byna byna mooi Draai westewinde draai As die dansorreltjie kreun, sit Hannetjie alleen Draai draai draai tiekie tiekie draai ‘n Donkie en sy baas kom aan op ‘n nuwe plaas Hannie lyk vir Jakob al te mooi Na ‘n week of wat ken die donkie ook die pad Draf draf donkie donkie draf Jakob, pasop Die wind kan skielik draai Jakob, Jakob Die westewind is kwaai Op ‘n dag in die Kamdeboo is Hannie windpomp toe Draai donkie donkie draai Skeef langs die yster leer, lê Jakob F. de Beer Waai waai weste winde waai In die Kamdeboo kontrei kon Hannetjie nie bly nie Sy huil te veel as die westewinde waai In die Kamdeboo kontrei het ons donkiekar gery Draai donkie donkie draai Jakob, pasop Die wind kan skielik draai Jakob, Jakob Die westewind is kwaai

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし