AWA

Die Nostalgie

0
0
  • 1990.12.22
  • 3:34
AWAで聴く

歌詞

Kom sit styf hier teen my Jou kop agteroor Hoor jy hoe sag val die reën Die dag is verby Nog ‘n week nog ‘n maand Waar loop die tyd met ons heen? Onthou jy hoe ver moes ons skool toe stap? En sou jy my fliek toe vra Dan moes ons jou tjor aan die brand kry, ek en jy Ja, dit was die goeie ou dae My held was Elvis, my Elvis My “Heartbreak Hotel” Toe jy nog vir my met ‘n Tiekie kon bel Kom ons klink ‘n rooi glasie wyn Op ons skete en pyn En gee ons oor aan die nostalgie Die kiekies is dof Die album vol stof Kyk ... hier bak ma haar beskuit Daar stamp Stephanus vir Mien in die dam O hoor jy die wind teen die ruit? Die kindergesiggies, die sterre se liggies Laat jou van voor af onthou Ou vriende is dood Die kleinspan word groot Kyk net waar staan ons nou Draai weer daai “Ramblin’ Rose”-plaat Van Nat “the king” Cole En “Your cheatin’ heart” En “He’ll have to go” Kom ons ruil vandag se rumoer vir ‘n outydse toer En gee ons oor aan die nostalgie Onthou jy die saam besluit Liefde had geen perke Saam veg teen die steiltes uit Hier staan ons nou Sterker en sterker oe... My held was Elvis, my Elvis My “Heartbreak Hotel” Toe jy nog vir my met ‘n Tiekie kon bel Kom ons klink ‘n rooi glasie wyn Op ons skete en pyn En gee ons oor aan die nostalgie My held was Elvis, my Elvis My “Heartbreak Hotel” Toe jy nog vir my met ‘n Tiekie kon bel Kom ons klink ‘n rooi glasie wyn Op ons skete en pyn En gee ons oor aan die nostalgie My held was Elvis, my Elvis My “Heartbreak Hotel” Toe jy nog vir my met ‘n Tiekie kon bel Kom ons klink ‘n rooi glasie wyn Op ons skete en pyn En gee ons oor aan die nostalgie My held was Elvis, my Elvis My “Heartbreak Hotel” Toe jy nog vir my met ‘n Tiekie kon bel Kom ons klink ‘n rooi glasie wyn Op ons skete en pyn En gee ons oor aan die nostalgie

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし