AWA

Kom Sny Die Papaja

0
0
  • 1988.07.22
  • 1:55
AWAで聴く

歌詞

Ek ken 'n ou, ou liedjie Van lewenswel en wee Van lank-vergane skepe in Die kelders van die see Die woorde is vergete En tog, die deuntjie draal Soos vaag-bekende grepies in 'n Baie ou verhaal Refrein: Van swerwers sonder rigting Van soekers wat nooit vind En eindelik was almal maar Net kinders van die wind Gesigte, drome, name Is deur die wind verwaai En waarheen daardie woorde is Sou net 'n kind kon raai Refrein: Swerwers sonder rigting Soekers wat nooit vind En eindelik was almal maar Net kinders van die wind

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし