AWA

Op Blouberg Se Strand

0
0
  • 1988.07.22
  • 4:29
AWAで聴く

歌詞

As die skemer kom En hy vang my by jou En hy stuur jou terug na jou huis toe Wie sou verstaan Hoe ek sou voel Wie sou verstaan Oral om, om my heen Is dit blou Want ek wil by jou wees Ek wil by jou wees Vanaand Tyd en plek Bepaal wat gebeur Niemand kan dit keer nie Sê my wat's reg En wat is verkeerd Wie sou bepaal? Oral om, om my heen Is dit blou Want ek wil by jou wees Ek wil by jou wees Vanaand Alles is blou Alles is blou Blou is die wolke Blou is die maan Blou is die venster waarby ek staan Blou is my hart en Blou my gedagtes Blou om my heen Alles is blou Alles is blou Alles is blou Alles oor jou As die skemer kom En hy vang my by jou En hy stuur jou terug na jou huis toe Wie sou verstaan hoe ek sou voel Wie sou verstaan Oral om, om my heen Is dit blou Want ek wil by jou wees Ek wil by jou wees Vanaand

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし