AWA

Miekie

0
0
  • 1988.07.22
  • 2:50
AWAで聴く

歌詞

Miekie, Miekie Miekie môre reis ek oor die see En Miekie, Miekie Die veerboot vaar so kwart voor twee Refrein: En die see is wyd en die see is diep En Miekie ek het jou so lief Maar die see is diep en die see is wyd En ek het gedroom van 'n leë kajuit Miekie, Miekie Miekie net die woorde voor ek slaap Miekie, Miekie Reën dit nog so baie in die Kaap? Refrein Miekie, Miekie Miekie môre reis ek oor die see En Miekie, Miekie Die veerboot vaar so kwart voor twee Refrein Miekie, Miekie Die veerboot vaar so kwart voor twee Miekie, Miekie ...

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし