AWA

Maans Danster

0
0
  • 1988.07.22
  • 2:51
AWAで聴く

歌詞

Sy naam is Maans Danster Hy kom van baie baie ver in die wêreld Hy dans waar hy gaan En hy dans waar hy staan En jy stem seker saam Hy's 'n lekker kêrel En baie van die mense sê Hy is 'n bietjie aan die dom kant Maar glo vir my hy's eintlik slim Want hy gaan sy gang en hy dans sy dans Hy vat sy kans waar hy kan Hy swaai nou hier en dan draai hy daar En hy dans jou gans deurmekaar Maans het allerhande wonderlike Dinge op sy waentjie Daar's snuisterye en daar's snoeperye En dit bly vir my 'n gawe karavaantjie Die mense sê hy is al twintig jaar Jaar vir jaar klokslag daar Hy smous verweel en dit kos nie veel nie Hy maak ook heel waar hy kan Daar's paprika, lap vir Afrika Hy verkoop ook twak by die span Maans het allerhande wonderlike dinge Op sy waentjie Die ouer mense sê Die ou is maar 'n effe aan die dom kant Maar dit lyk of hy die lewe ken Want hy gaan sy gang En hy dans sy dans En hy vat sy kans waar hy kan Want hy sing sy lied sommer puur verniet En hy speel verdriet na die maan Hy swaai nou hier en dan draai hy daar En hy speel verdriet na die maan

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし