AWA

Dis Lekker By Die See

0
0
  • 1988.07.22
  • 1:45
AWAで聴く

歌詞

Die son is ‘n rooi November Die lywe bruin Desember Dis lekker by die see Hier waar die winde branders gee Die lywe swaai November Die koppe draai Desember Dis lekker by die see Hier waar die winde branders gee Op die strand, rooi verbrand Ronde klippies in jou hand Streepsambreel, ronde bal Seesproei wat soos motreën val Die son is ‘n rooi November Die lywe bruin Desember Dis lekker by die see Hier waar die winde branders gee

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし