AWA

Elegie

Track byEF-EL

0
0
  • 2008.04.07
  • 3:50
AWAで聴く

歌詞

Laaste druppel van emosie by my liggaam uit Gedehidreer en depressief van soveel selfverwyt Uitgevat, opgepas en afgehak Respek gehad vir oum's se reels maar in my kop hardop gelag En vir die eerste keer het ek probeer Om nie 'n doos te wees nie Maar sy het my manipuleer Elegie vir my toekomstige vrou Ek skryf vir jou ek skryf vir haar En al die girls wat ek sou, gelukkig hou En ek blameer nie, ek blameer niemand nie Ek's net teleurgesteld, teleurgesteld Toe die aand begin het ek myself herwin My persoonlikheid omgedop Vuil gedagtes verwyder uit my uit my losbandige kop En ek sien haar daar ek wil paar Sal dit later vir Animal Planet spaar Klaar te laat en ek's die dwaas Sy het my totaal en al verbaas Elegie vir my toekomstige vrou Ek skryf vir jou ek skryf vir haar En al die girls wat ek sou, gelukkig hou En ek blameer nie, ek blameer niemand nie Ek's net teleurgesteld Opgebruik en weggesmuit Maar jy't jou mediseine teruggekry Ek't gedink sy's fraai Sy't my verraai, ek's klaar In die einde is daar geen geheime, maak my los van hierdie lyne Hard probeer om hierdie seer te keer maak my vry van hierdie pyne My geduld is klaar vergeet jou ma en hierdie Sedelose leiding, leiding, leiding Elegie vir my toekomstige vrou Ek skryf vir jou, vir haar Al die girls wat ek sou, gelukkig hou Elegie vir my toekomstige vrou Ek skryf vir jou ek skryf vir haar Al die girls wat ek sou (ek sou, ek sou) gelukkig hou Gelukkig hou, gelukkig hou

このページをシェア

EF-ELの人気曲

EF-ELのアルバム

EF-EL
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし