AWA

Die Verlee

Track byEF-EL

0
0
  • 2007.06.14
  • 4:05
AWAで聴く

歌詞

Ek onthou vyf jaar terug 'n verlepte, vaal verhaal Van 'n opgevoede welbeskaafde straatkind, en Sogenaamde slagoffers wat verontrief Ek sien die weerlig, ek probeer skrik Maar jou gesig, ontwrig my instink Ek begin dink, wat met my gebeur Ek onthou 'n gretige gevoel van deel van iets wees Ek onthou 'n masker gemeente Omgekoopte eenheid van troos Sien reguit deur jou en ek hoor jou En ek voel absoluut fokkol Ek sien die weerlig ek probeer skrik Maar jou gesig, ontwrig my instink Ek begin dink Sprei die gene die verlee gaan staak Jy's die rede so verskoon ons gedrag Genees dan jou beserings Maak dan reg wat verkeerd is Ons is mos so geleer Geprogrameer om te volg Die institusie die sisteem van sorg Wat die waarheid ignoreer Sprei die gene die verlee gaan staak Jy's die rede so verskoon ons Sprei die gene die verlee Genees dan jou beserings Maak dan reg wat verkeerd is Ons is mos so geleer Geprogrameer om te volg Die institusie die sisteem van sorg Wat die waarheid ignoreer

このアルバムの収録曲

このページをシェア

EF-ELの人気曲

EF-ELのアルバム

EF-EL
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし