AWA

Kind Nie

Track byEF-EL

0
0
  • 2007.06.14
  • 4:54
AWAで聴く

歌詞

Ek het nooit niks om te doen nie Te lui om te loop in die groep En al die tieners van vandag so kakjags En hul word beheer deur druk Maar ek dink mos net aan myself En wag... eintlik, almal vir wie ek omgee So wie's nou selfsugtig Wie's nou, wie's nou selfsugtig Hoekom, hoekom, hoekom, hoekom Is die jeug so onrustig Hoekom, hoekom, hoekom, hoekom Maak dit sin, ek's nog nooit 'n kind nie Nog nooit so blind nie Nog nooit 'n kind nie Ons weet mos min as sing oor, 'n goeie daad Ons weet mos min as ons sing oor die korrupte magistraat Ons is mos "in" as ons sing oor ons ouers wat ons haat Ons is mos "in" as ons sing oor ons geloof wat ons pla Goeie Christen ek kort help Help, help, help, help Ek kort help Hoekom, hoekom, hoekom Oorheers ons helde met geweld Hoekom, hoekom, hoekom Maak dit sin Ek's nog nooit 'n kind nie, nie Nog nooit so blind nie, nie Nog nooit 'n kind nie Ek's nog nooit 'n kind nie, nie Nog nooit 'n kind nie 'n Kakofonie van jou eufimistiese bestaan Konflikteer jy met jou eie onbeheerbare aggressie Vergeet van plagiaat, en al die psigopate Vra, vra, vra... vra vir raad Jou selfrespek kan jou dalk eendag in die steek laat En ek's nie 'n rebel nie Volg net nie dwase leiers nie Ek's nie, ek's nie, ek's nie Alles wat almal wil he ek moet wees nie Ek's nie, ek's nie, ek's nie, ek's nie Ek's nog nooit 'n kind nie

このアルバムの収録曲

このページをシェア

EF-ELの人気曲

EF-ELのアルバム

EF-EL
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし