AWA

Buite Beheer

Track byEF-EL

0
0
  • 2007.06.14
  • 3:27
AWAで聴く

歌詞

Hou hierdie skeptiese, blinde, perfekte geheim Ver van my ai ek's eerder bewus en vol pyn Eergister gebore omring met aardse afgode En iewers agter ons afdwalende pad Le 'n innerlike verstand en goedheid van die hart Wanneer kom jul agter ons is gelukkig in ons gat Want ek's nog... Moeg vir die samelewing en die normale lewe So moeg, so moeg om te kompeteer Klaarblyklik vir iets beter daar saam 'n swak gewete Ek's eerder soos hul se, buite beheer Ek's nou buite beheer En as die onweer verdwyn en die son weer begin skyn Wens ek, ek was beter En as die nag weer ontruim en die "beskaafdes" so skuil Heeldag besig om hul sondes te belui Want ek's nog... Moeg vir die samelewing en die normale lewe So moeg, so moeg om te kompeteer Klaarblyklik vir iets beter daar saam 'n swak gewete Ek's eerder soos hul se, buite beheer Ek's nou buite beheer Ek's nou buite beheer Buite, buite beheer Buite, buite beheer Buite beheer

このアルバムの収録曲

このページをシェア

EF-ELの人気曲

EF-ELのアルバム

EF-EL
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし