AWA

Beter Boodskap

Track byEF-EL

0
0
  • 2007.06.14
  • 3:50
AWAで聴く

歌詞

Partykeer verkoop ek myself, doelbewus as ek gesels Ek voel omgekrap oor jou ambisieuse geveg Ek verwerp hierdie trots en dis juis wat my so vererg Verkoop my hart op die swartmark Want hierdie wereld is mos geldbewus 'n Bietjie Aanvaring, openbaring raak deel van die verandering Kontroversiele rasse harmoniseer met mekaar Voor hierdie begeertes ons verlei Maak iets reg en jy sal terugkry Want hy se ons is almal gereed vir iets beter Gereed vir iets beter, iets beter En hy se vee af daai trane poplap Staan nader en word deel van hierdie boodskap Want hy staan op en renoveer sy lewe Renoveer sy lewe, sy lewe Wat van jou kompleks, Jou sensitiewe gevoelryke... persoonlikheid Al was jou afgelope rukkie makliker en sonder moelikheid Sou jy nogsteeds 'n rede gesoek het Om jouself staties in 'n koma in te suip 'n Bietjie Aanvaring, openbaring raak deel van die verandering Kontroversiele rasse harmoniseer met mekaar Voor hierdie begeertes ons verlei Maak iets reg en jy sal terugkry Want hy se ons is almal gereed vir iets beter Gereed vir iets beter, iets beter En hy se vee af daai trane poplap Staan nader en word deel van hierdie boodskap Want hy staan op en renoveer sy lewe Renoveer sy lewe, sy lewe Hy staan op en renoveer sy lewe

このアルバムの収録曲

このページをシェア

EF-ELの人気曲

EF-ELのアルバム

EF-EL
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし