AWA

Formule

Track byEF-EL

0
0
  • 2007.06.14
  • 4:22
AWAで聴く

歌詞

Jy’t natskei op skool gehad Verstaan jy as ek sê my valensie wil jou hê Jy’t my verneder voor jou vriende Wat maak jou so spesiaal Het julle huis, vier bediendes? Jy ken my nie jy weet nie wie ek is nie Jy’s so besig jy’t nie tyd om jou Om jou emosionel vuur te blis nie Die lewe is regtig nie so bad Soos wat jy dink dit is nie Word wakker jy is net nie lus nie Want ek en jy is deel van ‘n klein formule Niks meer as ‘n paar molekules Hou op om jou kop te breek oor wie en wat jy is Deel van ‘n formule Wat, sê jou kode, sê jou kode Is jy verlore, is jy uit die mode? Op die heel einde is ons almal maar net mense Wit, swart, geel selfs pink dis net kleure Jy ken my nie jy weet nie wie ek is nie Jy’s so besig jy’t nie tyd om jou Om jou emosionel vuur te blis nie Die lewe is regtig nie so bad Soos wat jy dink dit is nie Word wakker jy is net nie lus nie Want ek en jy is deel van ‘n klein formule Niks meer as ‘n paar molekules Hou op om jou kop te breek oor wie en wat jy is Jy is, jy is Deel van ‘n formule Ek en jy is deel van ‘n klein formule Versigtig saam gestel uit die hele sinotules Weet dis ingewikkeld en moeilik om te verstaan Wie het die antwoord, dalk die man op die maan? ek en jy is deel van ‘n klein formule Niks meer as ‘n paar molekules Hou op om jou kop te breek oor wie en wat jy is Jy is, jy is Deel van ‘n formule

このアルバムの収録曲

このページをシェア

EF-ELの人気曲

EF-ELのアルバム

EF-EL
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし