Vryding van jou ma, (Onbeplan maar ek is tevrede, weet net die lewe vir die einde, vrees sonder 'n bestemming) Vinnig vorentoe. Voor ons versmoor in die verassing, ??? van diversiteit, is die sleutel tot oorlewing. Ons sak weg van die voorspelbare, alarem wat ek ontwerp het, sing my net aan die slaap, versag die gevolge en vat, vir eens 'n kans, dis glad nie, glad nie te laat nie. Kom aan, jy, kan hierdie jaar (almal leer die pionere, weet ek het herhaalde sere, so seer, die patete) Lojale nuus skandaal. Voor ons verander van die verwerping, byt vas, want dis die era van vermaak, verskil en veg waarvooe jy staan. Ons sak weg van die voorspelbare, alarem wat ek ontwerp het, sing my net aan die slaap, versag die gevolge en vat, vir eens 'n kans, dis glad nie, glad nie te laat nie. Ek is, verslaaf aan 'n prentjie, 'n kunswerk, waarin ek kan wegraak, (waarin ek kan wegraak) so van in en brand in, (so van in en brand in) so gan ons verdwaal. Ek is, (Ons sak weg van die voorspelbare,) verslaaf aan 'n prentjie, (alarem wat ek ontwerp het,) 'n kunswerk, (sing my net aan die slaap,) waarin ek kan wegraak, (versag die gevolge en vat,) (waarin ek kan wegraak) (vir eens 'n kans.) so van in en brand in, (so van in en brand in) so gan ons verdwaal.