van verder af die kondisies is perfek maar maak so seer twyfel sal jaag soos dit nog altyd het o altyd het hier het ons grootgeword hier het ons doodgegaan en weer opgestaan en die heroïen oorheers 'n minderwaardige produk gebrandmerk met 'n vervaldatum net om die geraas in te asem droom dromers dreun nie deur alles nie as jy dag na dag daardeur gaan is jy beindruk? dis die vraag voel soms soos die motief hier het ons grootgeword hier het ons doodgegaan en weer opgestaan en die heroïen oorheers 'n minderwaardige produk gebrandmerk met vervaldatum net om die geraas in te asem [random words...] hier het ons grootgeword hier het ons doodgegaan en weer opgestaan en die heroïen oorheers 'n minderwaardige produk gebrandmerk met vervaldatum net om die geraas in te asem