AWA

Skimme

0
0
  • 2019.04.15
  • 3:35
AWAで聴く

歌詞

Daar's skimme, op donker balkonne, Met lëe, oop koffers wat wag Daar's skimme, op skemer perronne, Wat wag op 'n trein na die dag Weerlose, weerlose mense Op reis van perron na perron In 'n middernagland Sonder grense of tyd En 'n ewigheid ver van die son, van die son En 'n ewigheid ver van die son Daar's skimme, gewikkel in jasse Verskans teen die winde van ys Daar's skimme, met kiste soos tasse, Vol drome gepak vir die reis Weerlose, weerlose mense Op reis van perron na perron In 'n middernagland Sonder grense of tyd En 'n ewigheid ver van die son, van die son En 'n ewigheid ver van die son

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし