AWA

Berge En Dale

0
0
  • 2019.04.15
  • 4:06
AWAで聴く

歌詞

Amper in die wolke, amper bo Onder lê die vlaktes van die Kamdeboo Een of ander engel het verklaar Berge en dale ontmoet mekaar Hier is net 'n ligte bries wat waai Dis onder waar die droë warrelwinde draai Dalk is dit my siel wat nou bedaar Berge en dale ontmoet mekaar Berge en dale ontmoet mekaar Ek wil in die stilte jou hoor sê Die woede in jou hart het ook gaan lê Ek het in die verte in gestaar Berge en dale ontmoet mekaar Netnou sal die middag die nag ontmoet Berg en dal sal mekaar weer groet Die een of ander engel het verklaar Hemel en aarde ontmoet mekaar Netnou sal die middag die nag ontmoet Berg en dal sal mekaar weer groet Die een of ander engel het verklaar Hemel en aarde ontmoet mekaar Netnou sal die middag die nag ontmoet Berg en dal sal mekaar weer groet Die een of ander engel het verklaar Hemel en aarde ontmoet mekaar Netnou sal die middag die nag ontmoet Berg en dal sal mekaar weer groet Die een of ander engel het verklaar Hemel en aarde ontmoet mekaar Netnou sal die middag die nag ontmoet Berg en dal sal mekaar weer groet Die een of ander engel het verklaar Hemel en aarde ontmoet mekaar Netnou sal die middag die nag ontmoet Berg en dal sal mekaar weer groet Die een of ander engel het verklaar Hemel en aarde ontmoet mekaar Die storm in my hart het weer gaan lê Ek sal na jou terugkom as jy my wil hê Dit is net die liefde wat ons kan red Dit... is wat ons... te laat besef Dit... is wat ons... te laat besef Dis... net die liefde... wat ons kan red Dit... is wat ons... te laat besef

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし