AWA

Daantjie

0
0
  • 2004.01.05
  • 3:05
AWAで聴く

歌詞

Ek sing vanaand van Daantjie, Daantjie, Daantjie Louw Met sy kinderoë, donker donker blou Ek sing vanaand van Daantjie, sagter as ‘n duif Maar wat doen jou kinderoë in ‘n ouer man se lyf? Daantjie sing ‘n deuntjie, Daantjie groet die haan Die hoenders kry hul mielies, die varke kry hul graan Drie en dertig somers kom en gaan En die silwer emmers swaai al baie jare in die laan En ek kan Daantjie nog hoor lag Daantjie, trippel Daantjie, dou voor dag En ek hoor jou vriende Almal roep vir jou Daantjie, Daantjie, Daantjie Daantjie louw Winde wolke weerlig, wilde storms woed Oranje is die waters, die oranje is in vloed Daantjie trippel Daantjie het koffers graan gepak En Daantjie en die graan en die hoenders en die haan sit nou op die dak Daantjie sing ‘n deuntjie, Daantjie groet die haan Die hoenders kry hul mielies, nou meet hy die graan Maar waar is al sy varkies, die haan het mos gekraai? En hy spring toe in die waters diep, hy spring in die waters kwaai En ek kan Daantjie nog hoor lag Daantjie, trippel Daantjie, dou voor dag En ek hoor jou vriende Almal roep vir jou Daantjie, Daantjie, Daantjie Daantjie louw Winde wolke weerlig, wilde storms woed Oranje is die waters, die oranje is in vloed Daantjie trippel Daantjie het koffers graan gepak En Daantjie en die graan en die hoenders en die haan sit nou op die dak Daantjie sing ‘n deuntjie, Daantjie groet die haan Die hoenders kry hul mielies, nou meet hy die graan Maar waar is al sy varkies, die haan het mos gekraai? En hy spring toe in die waters diep, hy spring in die waters kwaai En ek kan Daantjie nog hoor lag Daantjie, trippel Daantjie, dou voor dag En ek hoor jou vriende Almal roep vir jou Daantjie, Daantjie, Daantjie Daantjie louw Winde wolke weerlig, wilde storms woed Oranje is die waters, die oranje is in vloed Daantjie trippel Daantjie het koffers graan gepak En Daantjie en die graan en die hoenders en die haan sit nou op die dak Daantjie sing ‘n deuntjie, Daantjie groet die haan Die hoenders kry hul mielies, nou meet hy die graan Maar waar is al sy varkies, die haan het mos gekraai? En hy spring toe in die waters diep, hy spring in die waters kwaai

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし