AWA

Op Blouberg Se Strand

0
0
  • 2004.01.05
  • 4:30
AWAで聴く

歌詞

Die golwe weet waar breek die branders - Hulle dink hulle's vry Die wolke wentel in die hemel maar Op die winde moet hul ry Dis vroeg in die dag, op Blouberg se strand Die wind gaan nog waai, die son gaan nog brand Maar dis koel na die lang nag En ons groet die dag Refrein: Goeie môre my sonskyn Goeie môre my kind Kom ons draf langs die strand Kom ons ry op die wind Die sand sal ons skroei En die strale sal brand Maar dis vroeg in die dag Op Blouberg se strand Daar is witgekalkte huise En ou Tafelberg Daar is hengelaars met stok en hoed Wat vroeg visse terg My pa sê "my kind, ons moet swart mossels vind" Ons is lief vir die see, ek is lief vir my kind Ja dis koel na die lang nag En ons groet die dag Refrein (x2)

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし