AWA

Die Diep Blou See

0
0
  • 2004.01.05
  • 4:06
AWAで聴く

歌詞

Ek sing vanaand van die diep blou see Nie soseer van die liefde nie Maar my hart is wel in twee geskeur Dis nog ‘n bietjie rou, nog ‘n bietjie seer Ek het gesê ek sal verstaan As jy eendag weg moet gaan Seil nou terug oor die diep blou see Sê jy sal nie weer weggaan nie En al my sorge groot en klein Sal net sommerso verdwyn Is daar niks meer tussen ons twee nie Behalwe die eindelose see? Ek sien ‘n lig maar dis baie ver Dalk is dit maar net ‘n ster Dalk het die einde al gekom Draai die aarde nog om die son? Jy’t vir my laat verstaan Dat jy eendag weg moet gaan As jy nou net weer terug kon kom As jy net wou as jy net kon En al my sorge groot en klein Sal net sommerso verdwyn Is daar niks meer tussen ons twee nie Behalwe die eindelose see?

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし