AWA

Die Kinders Sing Saam

0
0
  • 2004.01.05
  • 3:50
AWAで聴く

歌詞

Ons draai weer van die teerpad af Die tafels is uit sement gemaak Ver van die stad en die lug is skoon Tussen die tafels is ‘n peperboom Tussen die tafels is ‘n peperboom Ja, my kind ons is amper daar Net so ver soos verlede jaar Klim nou uit aan die ander kant Bly net weg van die groot teerpad Bly net weg van die groot teerpad Refrein: Ons kinders sing saam Wat is jou naam? Wie weet hoe om skape te tel? Waar kom jy vandaan? Waar slaap die maan? Kan jy jou ouers se name al spel? Wat kom nou, wat kom nou hier aan? Kyk dit loop dat die stof so staan Nee, my kind dis ‘n donkiekar Tussen die wiele draai ‘n ewenaar Tussen die wiele draai ‘n ewenaar Hul parkeer langs die peperboom Tussen die donkies is ‘n disselboom Die kinders klim van die karretjie af Tussen die heining en die groot teerpad Tussen die heining en die groot teerpad Die kinders sing saam Wat is jou naam? Hoe weet jy om skape te tel? Waar kom jy vandaan? Waar slaap die maan? Kan jy jou ouers se name al spel? Ma, kan ons nog ‘n rukkie bly? Nee, my kind, ons het ver om te ry Dis die tyd van die rooi turksvy Hulle het gesê ons kan hierdie twee kry Hulle het gesê ons kan hierdie twee kry Klim in die motor laat die wiele draai Spring op die wa en die kinders waai Ja my kind ons is amper daar Tussen die wiele draai ‘n ewenaar Tussen die wiele draai ‘n ewenaar Die kinders sing saam Wat is jou naam? Wie weet hoe om skape te tel? Waar kom jy vandaan? Waar slaap die maan? Kan jy jou ouers se name al spel? Die kinders sing saam Wat is jou naam? Wie weet hoe om skape te tel? Waar kom jy vandaan? Waar slaap die maan? Kan jy jou ouers se name al spel?

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし