AWA

My Ou Tante Koba

0
0
  • 2004.01.05
  • 4:36
AWAで聴く

歌詞

My ou tante Koba klink effens kwaai Wanneer kom maak ons by hulle weer 'n draai? "Maar waar bly Tannie"? het ek gevra "Anderkant Noupoort duskant De Aar" My ou tante Koba sê ek kan maar loer Sy sal haar koffie met 'n lepel roer Ry verby Laignsburg en Beaufort-Wes Ma het 'n mandjie pa het 'n fles En my voete wil weer dans, en my lippe wil weer sing Die vreudge wat jy gee brei uit in 'n kring 'n Reis deur die verlede sal ook hartseer bring Maar my voete wil nou dans en my lippe wil nou sing x 2 My ou tante Koba het soms gemeen Die son sal weer skyn, maar dit moet eers reën "Veral op Grasbult" het sy gevra "- dis anderkant Colesberg duskant De Aar" Sy's besig om lusern, lusern te saai Sy sê nie eers "hallo" nie (maar sy sê ook nie "good-bye") Sy skink sjampanje en gemmerbier Die tafel's gedek langs 'n rivier En my voete wil weer dans, en my lippe wil weer sing Die vreudge wat jy gee brei uit in 'n kring 'n Reis deur die verlede sal ook hartseer bring Maar my voete wil nou dans en my lippe wil nou sing x 4 Aan die einde het tant Koba baie stil gelê "Ek sien reeds vier perde", het ek haar hoor sê "Scatter my ashes" het sy gevra "Anderkant Steynsburg duskant De Aar" En my voete wil weer dans, en my lippe wil weer sing Die vreudge wat jy gee brei uit in 'n kring 'n Reis deur die verlede sal ook hartseer bring Maar my voete wil nou dans en my lippe wil nou sing x 8

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし