AWA

Stille Waters

0
0
  • 2004.01.05
  • 3:38
AWAで聴く

歌詞

Jy't gesê ons liefde sal bly staan Al tuimel al die berge in die oseaan Doen vir my 'n gunsie voor jy gaan Gooi vir my 'n klippie 'n klippie in die oseaan Wie sal ooit die liefde kan verstaan? Nader as 'n hartklop, verder as die maan Daar is 'n tyd van kom, en 'n tyd van gaan Dit het ek gelees maar Hoe sal ek dit ooit verstaan? En kyk hoe sak die sekelmaan in die stille oseaan Stille waters diepe grond Onder draai die duiwel Onder draai die duiwel rond Miskien is liefde net 'n fantasie Dis nie alles maanskyn en rose nie Jy was vir 'n rukkie aan my sy Was jy net 'n bietjie Net 'n bietjie lief vir my? Miskien is daar 'n plek vir ons twee saam Anderkant die berge van die maan En as die maan weer opkom sal ek onthou Ek was vir 'n rukkie Ook 'n bietjie lief vir jou Ek was vir 'n rukkie Ook 'n bietjie lief vir jou

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし