Ek het gedroom, jy staan weer voor my Soos die nag op Naval Hill Jare gelede, in die koue in Bloemfontein Alles was dieselfde, asof niks verander het Die hamburgers van Moses, die Tassies langs ons bed Ek het gedroom jy raak weer, aan my wang Soos die nag, op Seinheuwel Jare gelede, die somer in Kaapstad En alles was dieselfde, asof niks verander het Die slaptjips in koerantpapier, die whiskey langs ons bed En ons maak stoom, stoom, stoom, teen die ruite Stoom, stoom, stoom op die mat Stoom, stoom, stoom op die tafel Stoom Ons maak stoom In die bad Stoom Instrumenteel Ek het gedroom, jy bel my, onverwags Uit 'n hotel soos daardie dag Jare gelede, September, Johannesburg Alles was dieselfde, asof niks verander het Die kerslig, in die restaurant, sjampanje langs ons bed Ek het gedroom, jy soen my op die strand Soos die nag in Koffiebaai Jare gelede, die Krismis in Transkei Alles was dieselfde, asof niks verander het Die vis op die kole, en die sjerrie langs ons bed En ons maak stoom, stoom, stoom teen die ruite Stoom, stoom, stoom op die mat Stoom, stoom, stoom op die tafel Stoom Ons maak stoom In die bad Stoom Ek het gedroom, jy het nooit weggegaan Ek het gedroom, jy't in die deur bly staan En omgedraai en teruggekom Ek, het gedroom Ek het gedroom Ek het gedroom Mmmm Ons maak stoom En ons maak stoom, stoom, stoom teen die ruite Stoom, stoom, stoom op die mat Stoom, stoom, stoom op die tafel Stoom Ons maak stoom In die bad Stoom En ons maak stoom, stoom, stoom Hoo! Ons maak stoom Stoom, stoom, stoom Ons maak stoom Stoom