AWA

Trapsgewys

0
0
  • 2009.08.01
  • 2:23
AWAで聴く

歌詞

Teerheid is 'n vlinder 'n papillon d'amour: vervlietend nes 'n blomgeur ontwykend soos toujours Jou hartsog is robyne - 'n vuur gevang in glas: dit smeul nes ou ballades soos kole onder as. Jou wreedheid is 'n springmes geslepe en presies ontwerp na jou behoeftes verseker teen verlies Jou kilheid is 'n yspriem wat lig breek soos kristal en breek tot lig versplinter en swart word in sy val. (herhaal vers 3 en vers 1)

このページをシェア

Coenie de Villiersの人気曲

Coenie de Villiersのアルバム

11曲2018年
14曲2010年
13曲2010年
12曲2009年
12曲2009年
14曲1990年
Coenie de Villiers
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし