AWA

Waterblommetjies

0
0
  • 1979.01.15
  • 4:38
AWAで聴く

歌詞

Waterblommetjies in die Boland Waterblommetjies in die Kaap Maak die bredie net soos in die wynland En sê jy’s baie lief vir my Voor jy gaan slaap Daardie wind waai weer by my voordeur in Hy maak my hart weer lekker sing Dis gaaf om die Kaap weer dag te sê Ek vat jou saam na die koringland Wie ry saam as my hart so brand Dis lekker om die Boland lief te hê Van Hunks het weer sy pyp gestop Tafelberg se hoed is op En die bergies begin al huis se kant toe staan Groenpunttoring knip sy oog Die Suidoos maak so ‘n wye boog En die Waalpad help jou as jy huis toe gaan O die luggie hier is vry Waar my hart heeltyd wil bly En ek wil my langs ou Mies Victoria Neer gaan vly Laat ons deur die Tuine loop By die Parade iets gaan koop As die wind koud waai Laat ek gou eers jou jas vasknoop O Kaap, o Kaap, o mooiste Kaap Jy maak my hart weer baie seer Jou Ghantang kom mos altyd weer en weer Die Mayflower het uitgevaar En gaan snoek haal daar by Houtbaai waar Karbonkelberg die stormsee gewaar Drie skepsels het by Dassiepunt Na die ster gekyk en teen die wind in Voetgeslaan en die stralekrans aangegee En hul’t teruggekeer na Tafelbaaai En op Duiwelspiek vir die engel gewaai En die engel het ‘n traan uit sy oë gevee Want daar is waterblommetjies in die Boland Waterblommetjies in die Kaap Maak die bredie net soos in die wynland En sê jy’s baie lief vir my Voor jy gaan slaap

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし