AWA

Vergeet Om My Te Vergeet (Onthou Om Te Onthou)

0
0
  • 1979.01.15
  • 2:46
AWAで聴く

歌詞

Die winteraand is om my Voor die kaggelvuur se kole Buite tjank die winde Oe... Soos die wolwe in die berge Teen die hortjies klap die venster En herinner my aan die Klop van jou kneukel aan my deur Maar ek weet ook dat jy ver is En dat ek my Dood verlang na jou Vergeet om my te vergeet Onthou om te onthou En weet dat jy altyd weet Ek is lief vir jou Vergeet om my te vergeet Onthou om te onthou Om my te onthou Later word ek wakker Van die koekoek-klok se deurtjie Dis laatnag in die voorhuis Oe... En die middernag kom nader Teen die hortjies klap die venster En herinner my aan die Klop van jou kneukel aan my deur Maar ek weet ook dat jy ver is En dat ek my Dood verlang na jou

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし