AWA

Kon Jy Raai

0
0
  • 1992.12.22
  • 3:08
AWAで聴く

歌詞

Kon jy raai toe ons kinders was Dat dit alles tog nog eendag sou verdwyn Kon jy weet in jou klein gemoed Dat die onskuld en die eenvoud ook sou kwyn O die dae van my jeug Is net waaigras in die wind Verstrooi oor die vlaktes van die tyd Van al die pret en die plesier Bly net afdrukke teen die muur En die herinnerings Dowwe paadjies in die vergetelheid Kon jy weet toe dit lente was Dat die somer ook 'n droë wind sou bring Kon jy raai in die herfs se val Dat die winter na jou binneste sou kring O die dae sonder jou Is net haltes van onthou Versprei oor die roete van die tyd Want al die saamwees en verduur Het al verskilfer teen die muur En die herinnerings Doodlooppaadjies in die vergetelheid

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし