AWA

Die Tyd Stap Aan

0
0
  • 1992.12.22
  • 3:08
AWAで聴く

歌詞

Die kort hand op twaalf, en die lang hand op drie Jy lê met jou kop hier teen my knie Ek soek jou gesels maar jy’s lank nie meer hier nie En kyk hoe loop die lang hand oor na vier Die kort hand op twaalf, en die lang hand digby vyf Jy’s droomland toe, en ek sit met jou lyf Ek wou nog praat oor ons liefde en die res Maar in stilte, lê die lang hand langs die ses Die tyd stap aan, dit vlieg vir jou en my In doodse stilte gaan die tyd verby Die tyd stap aan, dit vlieg vir jou en my Maar elke oomblik voel soos ‘n ewigheid vir my Die kort hand op twaalf en die lang hand skuins na tien Ek wens ek kon die toekoms vir ons sien Maar nou sit ek hier in die verlede en delf Terwyl jy slaap kruip die lang hand oor die elf Die tyd stap aan, dit vlieg vir jou en my In doodse stilte gaan die tyd verby Die tyd stap aan, dit vlieg vir jou en my Maar elke oomblik voel soos ‘n ewigheid vir my

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし