AWA

Vir 'N Pepermossie (Voortaan Sal Ek Winterskemer Vleilangs Loop)

0
0
  • 1992.12.22
  • 1:18
AWAで聴く

歌詞

Voortaan sal ek winter skemer vlei langs loop En droe takkies van geraamte struike stroop Die wilger sal gekruisig aan die hemelruim hang En ek sal dood menslik na jou terug verlang Soos na die somer se rinkink Van vinke in palmiete En die onbeholpe liefde Van wilde ganse tussen riete Soos na die somer se rinkink (rinkink) Van vinke in palmiete En die onbeholpe liefde Van wilde ganse tussen riete Voortaan sal ek winter skemer vlei langs loop En droe takkies van geraamte struike stroop

12曲 | 1992

このアルバムの収録曲

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし