AWA

Nuwe Aarde

0
0
  • 1992.12.22
  • 4:00
AWAで聴く

歌詞

Kyk hoe die vleiland van die mooiste Kaap vergaan Daar waar die waterblomme staan Nagmuis en sandslang leef in ingevoerde gras Langs paaie waar daar lappe fynbos was Refrein: As dit net voorspellings is Glo ons dis nie waar En met al ons foute kan die natuur homself bewaar Ons kan elke ramp oorleef ons denke maak ons vry Eendag sal ons iewers Weer 'n nuwe aarde kry Sit maar die vullis uit, die lorries neem dit weg Sproei kieme dood suiwer die lug Kap uit die bome wat jou uitsig so bederf Jy is mos baas op hierdie erf Refrein Renoster, olifant en luiperd sal oorleef Rooivlerk en swael sal weer sweef Ons kry ons reën op tyd, die son skyn oor ons land Die son wat al hoe feller begin brand

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし