AWA

Die Fietsryer (Jou Jas)

0
0
  • 1992.12.22
  • 3:43
AWAで聴く

歌詞

Eers was jy net ‘n stippelding ‘n Deining sonder vorm Naby het jy mens geword Verflenter op ‘n fiets Jou jas, jou jas is vol gate geskiet Deur die wit vlymskerp jare Maar net jy weet Waar om in jou jas te staan Sonder om koud te kry, koud te kry Sonder om koud te kry Swetend in jou waggel wieg Sirkeltrap die opdraand uit Die stom wind om jou ore Het ‘n suising gemaak Toe jy aan die afdraand raak Jou jas, jou jas is vol gate geskiet Deur die wit vlymskerp jare Maar net jy weet Waar om in jou jas te staan Sonder om koud te kry, koud te kry Sonder om koud te kry Jou jas se pante wapper en waai Soos die hande van ‘n jong kind Al verder en verder weg wapper dit Ruggelings in die warm wind

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし