AWA

Sonder Seile Teen Die Wind

0
0
  • 1992.12.22
  • 2:15
AWAで聴く

歌詞

Die boot wat in die see verdwaal Die wind wat deur die branders maal Sonder seile teen die wind Skommel ons Sonder om mekaar te vind In die waters wild kan ons versink In die donker see sal ons verdrink Sonder seile teen die wind Skommel ons Sonder om mekaar te vind Ons roep uit teen die woeste reën Waar gaan ons in die warrel heen? Sonder seile teen die wind Skommel ons Sonder om mekaar te vind Kan ons weet of sal ons raai Hoe vind ons ooit 'n kalm baai Sonder seile teen die wind Skommel ons Sonder om mekaar te vind Sal ons ooit die land kan haal Is ons in die see verdwaal Sonder seile Skommel ons Op die rotse lê 'n wrak Met 'n mas twee keer geknak Sonder seile teen die wind Moes ons skommel Sonder om mekaar te vind

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし