AWA

Ek Sê Vir Jou Good Bye

0
0
  • 2002.02.15
  • 3:10
AWAで聴く

歌詞

Ek sê vir jou good bye Ek skryf vir jou ’n lullabye Met my mooiste woorde wil ek groet Het iemand vir jou die pad gewys En is jou drome opgeëis Of dwaal hul nog steeds diep in jou gemoed Ek wonder soms oor jou En of jy sal onthou Ek wonder soms of jy vir my onthou Ek wonder soms oor jou En of jy sal onthou Album-bêre-tydjies wat ons soos ’n raam omvou Ek wonder soms of jy vir my onthou Dit bly ’n groot geheim Jou vlam het net soos niks verdwyn So baie sand bly oor in jou uurglas ’n Kraak was egter daar Die wind het jou weggedra Jou asem deur die branders weggewas Ek wonder soms oor jou En of jy sal onthou Ek wonder soms of jy vir my onthou Ek wonder soms oor jou En of jy sal onthou Album-bêre-tydjies wat ons soos ’n raam omvou Ek wonder soms of jy vir my onthou

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし