AWA

Dans In Die Maanlig

0
0
  • 2002.02.15
  • 3:54
AWAで聴く

歌詞

Hande streel teen ’n bloeiselwang Oë stip in sy kyk gevang Ore swem in sy diep bruin stem Rus haar kop op sy ferm ken Skryf ’n brief van die verre land Strooi daarin van die vreemde sand Onthou dan gras bly dieselfde groen Met dieselfde son wat jou warm soen En hul dans in die maanlig Saamgevleg in die purper lug Kyk hul dans in die maanlig Dolgelukkig Jaar na jaar en maand na maand Vaag die beeld van daardie aand Soek ’n ster in ’n nag so swart Stadig klop haar gebroke hart Skryf ’n brief van die verre land Strooi daarin van die vreemde sand Onthou dan gras bly dieselfde groen Met dieselfde son wat jou warm soen En hul dans in die maanlig Saamgevleg in die purper lug Kyk hul dans in die maanlig Dolgelukkig Dieriedaai-jaai-dieriedoem Dieriedaai-dieriedoemdaai Dieriedaai-jaai-dieriedoem Dieriedaai-dieriedoemdaai Hande gevou op ’n moeselien lap Oë toe asof sy net slaap Ore stil in ’n verre land Rus haar siel in die vreemde sand Skryf ’n brief van die verre land Strooi daarin van die vreemde sand Onthou dan gras bly dieselfde groen Met dieselfde son wat jou warm soen En hul dans in die maanlig Saamgevleg in die purper lug Kyk hul dans in die maanlig Dolgelukkig Dieriedaai-jaai-dieriedoem Dieriedaai-dieriedoemdaai Dieriedaai-jaai-dieriedoem Dieriedaai-dieriedoemdaai En hul dans...

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし