AWA

As Almal Ver Is

0
0
  • 2002.02.15
  • 2:24
AWAで聴く

歌詞

As almal ver is Word die hart skielik oud As die wêreld 'n ster is Afsydig en koud Smee die gordyne 'n Komplot teen die lig Krimp die kosyne En deure sluit dig As almal ver is, vind jy jouself Waar jy in laaie, in stil hartkamers delf As almal ver is, vind jy jou siel - Weerloos, en eensaam, soos 'n vrou voor 'n spieël As daar geeneen is Sit jy als op die skaal Want jy weet, wat geleen is Word eindelik gehaal Dan kom die waarheid En besweer elke leuen Skenk jou weer klaarheid - En laat jou alleen As almal ver is, vind jy jouself Waar jy in laaie, in stil hartkamers delf As almal ver is, vind jy jou siel - Weerloos, en eensaam, soos 'n vrou voor 'n spieël

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし