AWA

Jy Is Ver

0
0
  • 2002.02.15
  • 4:39
AWAで聴く

歌詞

Jy is ver van hierdie land van son en see en dorre aarde Met die reënboog in haar bloed Sou jy voel jy vergeet Sou jy voel jy verdwaal En jy vervreem van ons, Dan hoor my, hoor my stem in die wind Izwa izwe lami emoyeni (hoor my praatstem in die wind) x 4 Naby die suidste punt, op die verste rots Gesels ek nou en dan as die son sak Oor ons hart se land Ek gesels met tyd – soos ek maar altyd kon Onder die miskombers wat laag hang Oor die tafelrand (izwa izwe lami emoyeni) x 4 En sou jy voel jy vergeet Sou jy voel jy verdwaal Jy vervreem van ons Dan hoor my, hoor my, hoor my stem in die wind Ngizwe emoyeni (hoor my sangstem in die wind) x 4 Daar's 'n stukkie gesels oor gister se seer Wat tydsaam heel en sterk maak in murg en been Ek sal gesels in hierdie taal – jou uit die vreemde haal Ek belowe, hoor my, hoor my stem in die wind (izwa izwe lami emoyeni) x 4 En sou jy voel jy vergeet Sou jy voel jy verdwaal Jy vervreem van ons Dan hoor my, hoor my, hoor my stem in die wind (ngizwe emoyeni) ... X8

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし