AWA

Ek En Jy

0
0
  • 2002.02.15
  • 4:38
AWAで聴く

歌詞

As die son sak As die winkels sluit As die mense huis toe gaan Die ander tuin nat spuit As die nagskof wag Die dagwag groet As hy na die taxitou loop Met sy plastieksakgoed As jy wil As jy kan As jy sou wou Kom kuier by my Refrein: Ek en jy loop al lankal saam Tyd stap deesdae net soos altyd aan...en aan Daar’s altyd verandering Daar’s altyd vir altyd So daar’s nie verskonings nie Jy weet mos hoe dit is... Ek en jy Ek en jy Ek en jy Ek en jy Bly net om die hoek Werk ons altwee dood Jy’t net so min tyd soos ek Jy wil verdwyn, ek ook Jy weet jy kan Jy weet jy is Altyd welkom hier Kom kuier by my Ek en jy loop al lankal saam Tyd stap deesdae net soos altyd aan...en aan Daar’s altyd verandering Daar’s altyd vir altyd So daar’s nie verskonings nie Jy weet mos hoe dit is... Ek en jy Ek en jy Ek en jy Ek en jy Saam jaag ons agter die wind aan Elke liewe dag Saans is daar ’n amper tevrede engel Wat vir ons lag Ons was nooit so nie Ek en jy loop al lankal saam Tyd stap deesdae net soos altyd aan...en aan Daar’s altyd verandering Daar’s altyd vir altyd So daar’s nie verskonings nie Jy weet mos hoe dit is met... Ek en jy loop al lankal saam As jy weer kyk vlieg tyd na die maan

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし