AWA

Halfpad Om Die Son

0
0
  • 2002.02.15
  • 2:29
AWAで聴く

歌詞

Sing vir my ’n liedjie van die lente Sing vir my ’n liedjie van die herfs Jy’t vir my gesê jy wil my liefde hê Tot nou toe het ek nie so ver gedroom nie Tot nou toe het ek nie so ver gedroom nie Ek bring vir jou ’n liedjie van die lente Ek bring vir jou die liedjie van die herfs Die skrif daar teen die muur is al lankal hier Tot nou toe het ons nie so ver gelees nie Tot nou toe het ons nie so ver gelees nie Want die liefde is nie altyd baie haastig nie En die aarde draai so stadig om die son Maar as die lente kom, kan dit jou verstom Met die aarde alweer halfpad om die son Ek sing vir jou die liedjie van my drome Ek sing vir jou die liedjie van my hart Die woorde wat ons hoor Klink anders in ’n koor Tot nou toe het ek nie so ver gesing nie Tot nou toe het ek nie so ver gesing nie Want die liefde is nie altyd baie haastig nie En die aarde draai so stadig om die son Maar as die lente kom, kan dit jou verstom Met die aarde alweer halfpad om die son So sing vir my ’n liedjie van die lente Sing vir my ‘n liedjie van die herfs Jy’t vir my gesê jy wil my liefde hê Tot nou toe het ek nie so ver gedroom nie Tot nou toe het ek nie so ver gedroom nie

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし