AWA

Bitterbessie Dagbreek

0
0
  • 1999.02.15
  • 3:18
AWAで聴く

歌詞

Bitterbessie dagbreek Bitterbessie son 'n Spieël het gebreek Tussen my en hom Soek ek na die grootpad Om daarlangs te draf Oral draai die paadjies Van sy woorde af Dennebos herinnering Dennebos vergeet Het ek ook verdwaal Trap ek in my leed Papegaai-bont eggo Kierang kierang my Totdat ek bedroë Weer die koggel kry Eggo is geen antwoord Antwoord hy alom Bitterbessie dagbreek Bitterbessie son

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし