AWA

Die Skoene Moet Jy Dra

0
0
  • 1999.02.15
  • 2:29
AWAで聴く

歌詞

Al die paaie wat jy loop Al die draaie wat jy stap Al die strikke wat jy aftrap Al die grond wat jy koop Gaan sit in jou knieë en die klere aan jou lyf En klou aan jou treë en trek jou rieme styf Al is jou spore vergete Al is jou sole verslete Al is die pad lank en swaar Die skoene moet jy dra Al die spoke wat jou jaag Al die spore wat jy trap Elke keer wat jy ontsnap Elke hek wat jou vertraag Skiet wortel in jou bloed en rank tot in jou vuis En kleef aan elke voet wat jou dra tot by die huis Al is jou spore vergete Al is jou sole verslete Al is die pad lank en swaar Die skoene moet jy dra Jou verlede klou verbete Aan die veters van jou gewete Al is jou spore vergete Al is jou sole verslete Al is die pad lank en swaar Die skoene moet jy dra Die skoene moet jy dra Die skoene moet jy dra Die skoene moet jy dra Die skoene moet jy dra

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし