AWA

Die Mense Op Die Bus (Flugelhorn Solo)

0
0
  • 1999.02.15
  • 1:27
AWAで聴く

歌詞

Refrein (1): Sing vir my saggies, sing van die reën Waar kom dit vandaan, waar gaan dit heen? My hart is al lankal, lankal gebreek Ek het jou byna, jou byna vergeet Die mense op die bus beskou Die liefde soos die oggenddou My hart is lankal reeds gebreek Ek het dit net-net weggesteek Dalk is die liefde soos die reën Dit sal die aarde plek-plek seën Die mense op die bus sê ja Verspreide buie hier en daar Refrein (1) Die mense op die bus wil hoor Waar het jy eers jou hart verloor? Die mense op die bus sê nee Daar's baie visse in die see My hart is amper weer gebreek Ek het dit net-net weggesteek Die mense op die bus beskou Die liefde soos die oggenddou Refrein (2): Sing vir my saggies, sing van die reën Waar kom dit vandaan, waar gaan dit heen? My hart is al lankal, lankal gebreek Ek het jou bynaam, jou bynaam vergeet 2X Refrein (1) ...Ek het jou bynaam, jou bynaam vergeet

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし