AWA

Hulle Sê

0
0
  • 1999.02.15
  • 2:52
AWAで聴く

歌詞

Dinge het weer skeef geloop Maar nou Nou is dit tyd om te koop Dit is dalk waar Het die mense om my verklaar Die mense op die bus dra kennis Van die liefde, die rentkoers en tennis Hulle sê Vir iemand hier agter my Jy’t ’n jaar ’n jaar laas saam gery Ja, sê hy kwaad Ons het mense , mense gehad Die busbestuurder verwys ook later Na bloed wat dikker is as water Hulle sê Die son, ja die son sal weer skyn En die hart Nee, die hart vergeet al die pyn Dit is dalk waar Het die meisie langs my verklaar Sy sê dat alles beter sou smaak As haar man net weer op haar verlief sou raak Hulle sê Soms kom die einde te gou Dis net, net soos die oggenddou Dit is dalk waar Het die mense om my verklaaar Maar nou is dit tyd Om aan te hou Al is die liefde net soos die oggendou

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし