AWA

Jakarandastrate

0
0
  • 1999.02.15
  • 3:48
AWAで聴く

歌詞

Refrein: Jakarandastrate Roep my vanaand Ek luister na die liedjie op die wind En ek volg my hart waar hy gaan Ek volg my hart waar hy gaan Jare gelede vaar ek na die vreemde Met drome wat sweef op die wind My hart se begeerte om lewensgeheime In onbekende stede te vind My voetspore kruis kontinente en eilande Nêrens kon grense my bind Deur kronkelende strate, oor silwer promenades Soek ek na die reënboog se punt Refrein Te lank het ek gewandel langs wildvreemde paaie Te ver het ek gesoek na die kruis Die spore na geluk loop in sirkels en draaie En lei my weer terug na die huis Refrein Jakarandastrate x 4

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし