AWA

Lied Van Die Lappop

0
0
  • 1999.02.15
  • 3:25
AWAで聴く

歌詞

Ek is die lappop wat nie praat En maak net op jou liefde staat Saans lê ek blind en stil en doof En lig nie meer my semel-hoof My hande roer nie en my lyf Word met jou weggaan koud en styf Sonder jou hulp kan ek nie loop: Jy het my sommerso gekoop En sal my nog een Guy Fawkes-nag Goedsmoeds verbrand en daaroor lag. Ek is die lappop sonder gees My pyn jou luid gevierde fees

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし