AWA

Die Mense Op Die Bus

0
0
  • 1999.02.15
  • 3:11
AWAで聴く

歌詞

Sing vir my saggies, sing van die reën Waar kom dit vandaan, waar gaan dit heen? My hart is al lankal, lankal gebreek Ek het jou byna, jou byna vergeet Die mense op die bus beskou Die liefde soos die oggenddou My hart is lankal reeds gebreek Ek het dit net-net weggesteek Dalk is die liefde soos die reën Dit sal die aarde plek-plek seën Die mense op die bus sê: "Ja" Verspreide buie hier en daar Sing vir my saggies, sing van die reën Waar kom dit vandaan, waar gaan dit heen? My hart is al lankal, lankal gebreek Ek het jou byna, jou byna vergeet Die mense op die bus wil hoor Waar het jy eers jou hart verloor? Die mense op die bus sê: "Nee" Daar's baie visse in die see My hart is amper weer gebreek Ek het dit net-net weggesteek Die mense op die bus beskou Die liefde soos die oggenddou Sing vir my saggies, sing van die reën Waar kom dit vandaan, waar gaan dit heen? My hart is al lankal, lankal gebreek Ek het jou byna, jou byna vergeet Mmmmmmm Mmmmmmm My hart is al lankal, lankal gebreek Ek het jou byna, jou byna vergeet Sing vir my saggies, sing van die reën Waar kom dit vandaan, waar gaan dit heen? My hart is al lankal, lankal gebreek Ek het jou byna, jou byna vergeet Ek het jou byna, jou byna vergeet

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし